Thursday, January 15, 2009

Eskom Teambuilding says thank you!!


Liewe Eben

Eskom: Upington Minor Engineering Works Team Building session at Khamkirri, Baie dankie


Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om julle hartlik te bedank vir die besonderse wyse waarop ons groep ontvang was by Khamkirri 08 to 10 Desember 2008. Daar was rerig weinig waaroor ons kon kla, buiten vir die 40 plus grade celsius temperatuur vyf die een middag. Jul personeel, die kos, die geriewe, die kamers, die aandag tot details met die kos en die reelings, ALLES, was fantasties. As mens te veel se dan is dit ook seker nie goed nie. Ons weet net dat ons by Upington MEW net met lof kan praat van Khamkirri.

Baie dankie vir die goeie diens en briee-bek glimlag wat ons ontvang het. Dit geld vir al die personeel. Ons waardeer die moeite wat daar vir ons gemaak was.
Beste wense vir julle in 2009!
Groete

Lindsay-John van Sensie

MEW Manager

No comments: